Aquaponic Gardening

A Community and Forum For Aquaponic Gardeners

good day ..... it seems to me that this group is not very active in South Africa. i'm located in Pretoria and going around and get info for suppliers is not easy in this city. i think getting your equipment is a personal journey like a journey to Mount Everest. Everybody who want to get their pound out of the slice of cake and equipment become quite expensive. is their anybody that can direct us to get good quality equipment and livestock in Pretoria.

 

Views: 717

Replies to This Discussion

Hi Tony

- eninge iets besonders waarna jy soek? Meeste items kry mens by hardeware.  Laat weet.

Pieter

Hello Pieter

weet jy ek het op die staduim alles in beheer. ek het by die premere verskaffer van hydroballs (LECA) bekom en kan eers volgende jaar aankoop of verskaf. Ek verstaan dat die ouens ook gruis gebruik in hulle groeibeddens en wil graag weet wie die verskaf wat ph neutraal is. Asgevolg van ons algehele droogte het die IBC tanks duur geraak en veral die wat voedsel kwaliteiet is. een vraag wat ek wil weet is die IBC tanks wat sekere chemikalie ingehad het wat die gevaar is. ek is amper seker dat daar n metode sal wees om van die 4% wat in die tank se pastiek ingetrek is onslae te raak of dit in so mate te verminder dat dit nie enige efek vir menslike gebruik gaan he nie. Waar is jy gelee. ek woon in Pretoria en dit wil vir my voorkom of al die hidroponika verskaffers in Johannesburg is.(beperk myself om onodiglik te ry. Tweedend wil ek weet wie Kurpers (Tulapia) fingerlinge verskof in kleinmaat. Die ouens verkoop hulle per 100 en ek benodig omtrent 20 vissies. ek was Vrydag by n diere winkel in Lynwood road en die ouens se goedkoopste vissies was goue vissies teen R18.00 - R20.00 per vissie. ek is ook opsoek na PH en nitraat kits om water kwaliteit te toets.

dankie 

Tony

Hi Tony -

Gruis: Ek toets my gruis deur dit in gewone huishoudelike asyn te gooi. As daar borrels vorm is die kans goed dat dit 'n karbonaat verbinding is (CO2 wat uit borrel) - dus sal jou PH alkalies wees. - Dit is ook nodig om die gruis te was - 'n omslagtige proses as jy alleen is.

IBC: My eerste stelsel was 'n 220L plastiek drom - waar ek 1/3 gebruik het as groeibed - die ander was vistenk - (soek na Barrelponics - vir ander werkbare weergawes - dromme lengte gewys gesny)   Ek het tans 'n 1000L  IBC vistenk en 3x 300mm diep IBC groeibeddens en met 500mm diep dreintenk - Jy kan altyd die IBC met 'n voedselveilige plastiek bedek (liner)

Tilapia: Hier in die wesKaap het ons permit van Natuurbewaring nodig vir die vervoer en aanhou van Tilapie (O. Mocambicus) - ek't my Tilapia by Universiteit Stellenbosch gekoop.  Ek glo jy kan met leslie@aquaafrica.co.za kontak maak - tans planne om 'n vereniging - Aquaponics SA te stig om na belange van Aquaponika in SA om te sien.

hDamkie .....jy het sopas n STER verdien. IBC non food tank met n liner. Besparing van ver oor die R500.00 per IBC tank Ek het dir raak gelees met die asyn op die gruis, so ek sal nog navorsing doen.

(vervolg)

IBC: Jy kan ook van die IBC's wat beskadig is oorweeg - my groeibeddens se oorspronklike IBC's was aan kante beskadig - die gedeeltes wat in alle geval weggesny word.  Dit was 'n fraksie van die prys van 'n heel IBC.  Maak net seker dat die chemikalië voorheen gebruik nie die liner aanval..

Daar's ook ouens wat met hout (marinply) hout kratte bou - met plastiek liner uitvoer en so groeibeddens bou. - Ek dink mens kyk maar wat in jou omgewing is en gebruik wat jy kan.

Jy behoort ph,  NO3,NO2, KH, GH as een kit/toets te kan koop by meeste troeteldierwinkels  wat ook vis aanhou - anders kan jy by jou vearts vra om vir jou die kit aan te koop. - Ek't nie te veel in die begin daar oor gewonder - die vis/plante sal gou genoeg vir jou vertel iets is verkeerd (vergeel) - dit is meer van toepassing op die manne/dames wat komersiëel boer en oor produktiwiteit bekommerd is.  Ek voeg so elke 2 weke Seagrow/Nitrosol - visvriendelike weergawe - by om te help met minerale aanvullings.

Onthou om in die groeibeddens erdwerms te voeg - dit help met die opbreek van visafval en is 'n goeie indikator van die gesondheid van jou stelsel.

Groete,

Geniet!

Hello Pieter

ek kom nou net van Paincor en ek dink ek het die antwoord gekry.Ek het met hulle  RND tegniese afdeling gepraat. As die 4% van die chemikalie in die IBC tanks ingetrek het, kan jy hulle BANDAGE gebruik saam met jou AQUASEAL verf. Wat jy doen is om die bandage membraan die groeibed uit te le en dan 3 of 4 lae Aquaseal oor te verf. Dit vorm n n bak in die groeibed en hou jou water weg van die IBC tank. Die Aquaseal is PH neutraal en non toxic.

groete

tony

Klink goed! Jy sou in alle geval die IBC's moes verf om alge groei te beperk - as die AQUASEAL gebruik word in Koi-damme glo ek jy's veilig.  Jy kan so maand of wat as jou sisteem loop net die water by 'n laboratorium laat toets - sal dan gou sien of daar enige iets skadeliks in ronddryf.  Maak net 'n koste afbraak - ek's nie vertroud met hul produk - mag miskien gelykbreek met die voedselgraad IBC?

Het jy al begin eksprimenteer met wat jy wil plant/groei?

Groete,

ek het Sondag klaar spenasie en blaarslaaikop saad geplant om te onkiem. Ek sal seker more herbs plant en teen Vrydag visse kry

Ok - saai jy direk in die groeibed? Ek het saailinge gekry - waarvan die grond dan afgewas word van wortels.  Ek gebruik so klein grafie om dan gruis te skuif en saailing lekker diep te plant.  As jy saad gebruik gaan jou plante nie vinnig genoeg die voedingstowwe opneem - en kan moontlik hoë NH4, NO3 en NO2 vlakke kry en visse vergiftig. 

Spinasie en slaai groei baie goed - ook goeie resultate met Basil en verskeie ander - mielies werk nie so goed - die wind hier waai die stuifmeel weg en min pitte vorm.

As jou stelsel al maand of wat sirkuleer behoort hy reg te wees vir visse (NH4->NO3->NO2) vormende bakterië is dan gevestig. (fishless cycle)

Flobins in Gezina area provide ibc tanks and CRI pumps for aquaponics

RSS

© 2024   Created by Sylvia Bernstein.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service