Met gemak sal net tonnel plastiek dan vervang met veselglas plate. Die rede hoekom ek PVC gebruik het is reeds vir sterkte sowel as roes met mosselbaai weer in gedagte die suidooster kan lekker waai daar op die kop. Ons plan is reeds om te verhuis terug mosselbaai toe teen die einde van die jaar. Hierdie greenhouse is n wenner.
You need to be a member of Aquaponic Gardening to add comments!
Join Aquaponic Gardening